Hierdie is briewe, soos geskryf deur Pokkeljonsie oor dinge en vakansies en die plaas en so aan.
Pokkeljonsie skryf oor alles en vir almal.
Wie weet, dalk rig Pokkeljonsie miskien ‘n briefie aan jou ook?

Pokkeljonsie! Ek is MAL oor briewe!! As jy ‘n kansie het kan jy eendag vir my ook ‘n briefie skryf, hoor???
ek is baie lief vir kinders en honde